Gauteng-Noordtak - 2025 Program
Tak byeenkomste sal volgens ons jaarprogram sal plaasvind om 13:00 vir 13:30 by die Voortrekker Monument, Kruger Galery. Dit sal terselfdertyd via Zoom beskikbaar wees vir lede wat virtueel wil inskakel. Verdere inligting oor die praatjies en opnames is beskikbaar onder Aanbiedings.
| MAAND |
BESKRYWING |
SPREKER |
DATUM |
| JAN | Geen byeenkoms | ||
| Gee kennis van Tak AJV en versprei nominasievorms | |||
| FEB | Maandelikse Tak Byeenkoms en Algemene Jaarvergadering | ||
|
Die oorsprong van die Hofmeyrs in Suid-Afrika |
Hoffie Hofmeyr |
2025-02-08 | |
| MAR | Maandelikse Tak Byeenkoms | ||
| |
Chinese genealogie en die bydrae tot ons geskiedenis sedert Jan van Riebeeck | Karin Harris | 2025-03-08 |
| APR | Maandelikse Tak Byeenkoms | ||
| |
‘n Besoek aan die Kleynhans familieplaas in Duitsland vanwaar Theodorus Ernst Kleynhans gekom het | André Stemmett | 2025-04-12 |
| MEI | Maandelikse Tak Byeenkoms | ||
| Boerekrygsgevangenes na Bermuda | Franci Greyling | 2025-05-10 | |
| JUN | Maandelikse Tak Byeenkoms | ||
| The old Commando System in South Africa | Peter Scott | 2025-06-14 | |
| JUL | Maandelikse Tak Byeenkoms | ||
| Die waarde van publikasie - waarom jy jou genealogie navorsing moet publiseer | Sam Basch | 2025-07-12 | |
| AUG | Maandelikse Tak Byeenkoms | |
|
| Tant Maria se betrokkenheid by die voorkoming van die uitsterwing van die bergkwagga tydens die groot droogte | Mieka Erasmus | 2025-08-09 | |
| SEP | Maandelikse Tak Byeenkoms | ||
| "Nederduits" as taal en kultuur in heroorweging | Andre van Dyk | 2025-09-13 | |
| OKT | Maandelikse Tak Byeenkoms | ||
| |
Stefanus Swart van Newcastle - perdedief en massa moordenaar | Francois Tredoux | 2025-10-11 |
| NOV | Maandelikse Tak Byeenkoms | ||
|
|
Allegaartjie
Die "Formidabele Trijn Ras"
Die Hermann familie lyn
Juwele op my Navorsingspad van 1965-2025
|
André Buys
Andries Buys
Isabel Groesbeek
|
2025-11-08
|
| DES | Maandelikse Tak Byeenkoms | ||
| Geen byeenkoms | |||
| PROGRAMME VAN VORIGE JARE | |||
| 2024 | Noord-Transvaaltak / Gauteng-Noordtak- Program | ||
| 2023 | Noord-Transvaaltak / Gauteng-Noordtak- Program | ||
| 2022 | Noord-Transvaaltak - Program | ||
| 2021 | Noord-Transvaaltak - Program | ||
| 2020 | Noord-Transvaaltak - Program | ||
