|
Jaarlikse fooie vir 2026 beloop R540.00 wat die volgende insluit:
- GGSA Nasionale Lidmaatskap - R540.00
- Lid van Gauteng-Noordtak - R260.00
- Vier elektroniese eksemplare van Famila, die Kwartaallikse Joernaal van GGSA
- Vier elektroniese eksemplare van Gauteng-Noordtak se Die Genealoog/ The Genealogist
Laai Aansoekvorm af. Al die inligting was u benodig, is op hierdie vorm. Dit bevat ook addisionele inskywingsgeleenthede vir ander takke of hul publikasies
|