Noord-Transvaaltak - Aanbiedings 2020
Een van die voordele van GGSA-lidmaatskap is die geleentheid om 'n maandelikse praatjie deur 'n kundige spreker te kan bywoon. Die Noord-Transvaaltak is bekend vir die gehalte, professionaliteit en relevansie van aanbiedings oor 'n magdom genealogie-verwante onderwerpe. Navigeer na die video, teks en skyfiesstel van die aanbieding. Die onderwerp reflekteer die taalkeuse van die aanbieding. Vir die opsomming van elke praatjie, lees hieronder. 
| Kliek ✔ vir aflaai | ||||||
| 
 DATUM 
 | 
 SPREKER 
 | 
 ONDERWERP 
 | 
 VIDEO 
 | 
 TEKS 
 | 
 SKYFIES 
 | 
 CV  
 | 
| 2020-10-17 | Yolanda Chong | Digitale Drome & Familiebome - my verlede tot op hede | ✔ | ✘ | ✔ | ✔ | 
| 2020-09-12 | Alta Jamison | The four Jamison brothers in World War 2 | ✘ | ✘ | ✔ | ✔ | 
| 2020-08-15 | Dr Elmien Wood | Uit die voorraadskuur van die geskiedenis: epidemies | ✔ | ✘ | ✘ | ✔ | 
| 
 2020-07-18 
 | 
 Matt Bode 
 | 
 Sources and searches on FamilySearch 
 | 
✘ | ✘ | ✔ | |
| 
 2020-06-20 
 | 
 Matthew Marwick 
 | 
 Redharvest: A salute to South Africa's 'munition factories' of WWI 
 | 
✔ | ✘ | ✔ | ✔ | 
| 
 2020-05-16 
 | 
Dr Wilhelm Bernhardt   | 
 | 
✔ | ✘ | ✔ | ✔ | 
| 
 2020-04-14 
 | 
Prof André Buys | 
 Ons voorouers in Mauritius 
 | 
✔ | ✔ | ✘ | ✔ | 
| 
 2020-03-14 
 | 
Prof Grietjie Verhoef | 
 Carnegie, Armoede en Triomf 
 | 
✔ | ✘ | ✔ | ✔ | 
| 
 2020-02-08    
 | 
 Charlie Els  
 | 
 Die Verstotelinge  
 | 
 ✘ 
 | 
|||
| AANBIEDINGS VIR OPKOMENDE JARE | ||||||
| 2023 | Gauteng-Noordtak - Aanbiedings | |||||
| 2022 | Noord-Transvaaltak - Aanbiedings | |||||
| 
 2021    
 | 
||||||
- Hits: 1037
 
