Produkte en Dienste - Familieregisters
Heelwat familieregisters word met GGSA gedeel, met toestemming om dit aan die publiek beskikbaar te stel. Op die Genza-bladsy is hierdie registers toeganklik en gratis aflaaibaar, vir gebruik in jou persoonlike navorsing - met die verstandhouding dat die GGSA nie verantwoordelik is vir die inhoud nie.
| VAN | PUBLIKASIE | DATUM | OUTEUR | BESKIKBAARHEID |
| Allwright | Richard Walker Allwright | 2012 | Richard Allwright | Gratis beskikbaar |
| Benade | Die Benade Familieregister | 2014 | |
Gratis beskikbaar |
| Bekker | Bekker Families | 2013 | |
Gratis beskikbaar |
| Coertse | Coertse Roelof: Nasate Register | 2014 | Neels Coertse | Gratis beskikbaar |
| Dixon | Benjamin & Lovedia Dixon, first permanent European settlers at Walvis Bay | 2013 | Jim Dixon |
Gratis beskikbaar |
| Du Plessis | Biografie Dorslandtrek leier Louw du Plessis 1840 gewysig Okt 2015 | 2015 | Louw du Plessies |
Gratis beskikbaar |
| Du Vinage | Die du Vinage, Duvinage Family in South Africa | 2003 | Pieter du Venage | Gratis beskikbaar |
| Erasmus | Die Parenteelstaat van die Erasmusfamilie - 2 | 2017 | |
Gratis beskikbaar |
| Erasmus | Erasmusse van die Agterkliphoogte | 2011 | |
Gratis beskikbaar |
| Eastland | Thomas Eastland | 2015 | Verona Blake | Gratis beskikbaar |
| Francis | Geslagsregister Francis | 2017 | Gratis beskikbaar | |
| Gous |
The Gous Family Tree
|
2012 | Richard Ball | Gratis beskikbaar |
| Haycock | Nasate van Joseph Haycock | 2015 | |
Gratis beskikbaar |
| Heyl | Die Familie Heyl | 2014 | Johan Heyl | Gratis beskikbaar |
| Khoi | Matriagale Genealogie van KHOI-Stammoeders | - | Gratis beskikbaar | |
| Krynauw | Krynauw Family |
2011 | |
Gratis beskikbaar |
| Laurie | Die Eerste Robert Naylor Laurie - Dirk Pieter Laurie (a1b2c5d1e1) | 2016 | - | Gratis beskikbaar |
| Ludorf | The Ludorf Family in South Africa V2 | 2009 | |
Gratis beskikbaar |
| Schulze | Schulze in Suid-Afrika | 2014 | |
Gratis beskikbaar |
| Smith | Smiths van Graaff Reinet |
2016 | Piet J Smith | Gratis beskikbaar |
| Stricker | The Stricker Families in South Africa | 2009 | |
Gratis beskikbaar |
| Ueckermann | The Ueckermann Families |
2009 | |
Gratis beskikbaar |
| Uys | Die Uys Familie | 2014 | Gratis beskikbaar | |
| Van Aardt | Van Aardtgeslagsregister | 2020 | Pieter van Aardt | Gratis beskikbaar |
| Van Schalkwyk | Nageslag van Theunis Dirkse van Schalkwyk | 2013 | Gratis beskikbaar | |
| Wirtz | Die Wirtz Familie | 2014 | Johan Heyl | Gratis beskikbaar |
- Hits: 393
